Spade Cooley - "Miss Molly"

Spade Cooley

Score: 6
/
Played: 23

Genres:

Moods:

Languages:

Featured by:

ufaman

Wiki:

Lyrics:

Earn upon approval! {{lyricsContributionDisabled ? '(While you\'re under '+USER_CONTRIBUTION_GAINS_LIMIT.WIKI_LYRICS+' Beats)' : ''}}

Jack Parow in jou moeder se huisie Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats Jy lê en wag, ek gaan soek iets Jy’s ice tea, ek’s witblits Jy’s lite bier, ek’s spirits Jy’s die ou met die new fresh look Ek’s die ou met die Pep Stores broek Ek watch jou, jy koekeloer oukes Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes Ek’s fantasties, jy’s spasties Ek vat aan poppies, jy raak an klein kids Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur My styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier Jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow Meisies skree vir net “one night in parow” Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met slette Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul ses Jy rol met ‘n selfoon in jou pen Ek rol nog met ‘n 3310 My styl gooi sexy korrek Jy dra nog fokken Mr Price Red As ek instap skrikkie hele fokken bar Jy kry nog fokken geld by jou ma Ek los die hele jol papnat As jy instap begin die hele jollie pad vat Ek’s Amerika, jys Irak Ek bomb jou lat die kak slap spat Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand Ek’s original jy’s gecopy Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy Jy maak of jy alles het ma jy’s fake Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het Jack Parow bra ek’s n poes woes Jy eet caviare en ek eet couscous Ek drink Klipdrift, jy drink Peroni Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more Jy koop al jou fokken klere by a store Jy dra net fokken Polo shirts Shame, jy luister na die Dirty Skirts My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie Jy lyk soos Jeremy de Tollie Jack Parow, die life van die party Jy dra net fokken Issey Miyake Jy’s too cool for school, eks mos kief Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met